INTRO:
A
Hoër as die storms van die lewe, dis onder my
E
Hoër as die wind van die verlede, dis agter my
B A
Hoër as die son, na die lig
E
Ek vlieg hoog
VERS:
E
Die pad lê gelyk en uitgestrek my lewe wag vir my
E
‘n reënboog vol beloftes voor want gister is verby
B A
Al my drome, ek gaan dit haal
E
Want ek vlieg hoog
E
‘n arendsvlug op ‘n vaste koers met ‘n engel aan my sy
E
Die berge kan maar val om my want ek weet ek is vry
B A
Ek sprei my vlerke hoër
E
Want ek kan
KOOR:
A
Hoër as die storms van die lewe, dis onder my
E
Hoër as die wind van die verlede, dis agter my
B A
Hoër as die son, na die lig
E
Ek vlieg hoog
A
Op die wind van die Here se genade, rondom my
E
Hou ek my oë op die wenpaal, voor my
B A
Hoog bo die son, na die lig
E
Ek vlieg hoog
VERS:
E
My asem sal nie op raak nie want Sy asem is in my
E
Ek weet ek sal nie moeg raak nie want Sy hande dra my
Bm A
As ek val tel Hy my op
E
En sê “Jy kan!”
e:-----0-2-0~~~-|-----0~~~------|
B:-0-2----------|-0-2-----------|
G:--------------|---------------|
D:--------------|---------------|
A:--------------|---------------|
E:--------------|---------------|
E
Niks kan my meer bangmaak nie, niks sal my onder kry
E
Wat sal ‘n mens aan my kan doen, want ek weet ek is vry
B A
Ek sprei my vlerke hoër
E
Ek vlieg hoog
KOOR: (X2)
A
Hoër as die storms van die lewe, dis onder my
E
Hoër as die wind van die verlede, dis agter my
B A
Hoër as die son, na die lig
E
Ek vlieg hoog
A
Op die wind van die Here se genade, rondom my
E
Hou ek my oë op die wenpaal, voor my
B A
Hoog bo die son, na die lig
E
Ek vlieg hoog
We're all bruised, broken, damaged: Some a little, some a lot. Some by others, some by our own actions. Fortunately our God meets us where we are, and works with us regardless of our perceived shortcomings or brokenness. This blog is less about that, though, and more about interesting facts, data, comments, tricks and tips I collect from all over the web. Hope you find something useful here too :) Go to www.thepaulnetwork.com to check out my Men's Ministry :)
Showing posts with label Selgroep songs. Show all posts
Showing posts with label Selgroep songs. Show all posts
Sunday, June 5, 2011
Subscribe to:
Posts (Atom)